Skip to product information
1 of 2

Die Mak Maniere van Wilde Diere

Die Mak Maniere van Wilde Diere

Regular price R 199.00 ZAR
Regular price Sale price R 199.00 ZAR
Sale Sold out

9780639799445

Die Mak Maniere van Wilde Diere is ’n boek om kinders te inspereer deur die avonture van Suid-Afrika se wilde diere. Met verhale van olifante wat trou of slange wat in knope vasgebind word, ontlok hierdie plaaslike kindertitel 'n gevoel van verwondering. Hierdie boek is gemik op ouderdomme 5-10 jaar oud. Hierdie vier verskillende kortverhale maak 'n prettige wêreld van dieremanewales uit.
Dit is pragtig geïllustreerde verhale van Annerina de Beer; ’n ma van twee, met die doel om ’n liefde vir stories by Suid-Afrika se jong generasie te kweek. Beskikbaar in Afrikaans en Engels in twee aparte uitgawes.

View full details